| House van der Merwe - Brief & Lay-outs |
|
|
|
|
Inquiry
Ek wil graag die area bo my stoof gedoen hê.
Ek wil graag 'n ontwerp hê baie dieselfde as die "le trou de sanglier" of van die ander ontwerpe met die Franse sê-goed. maw 'n baie understated swart-en-wit prentjie (in my geval die boom) met 'n aanhaling / frase bo-aan. Die een waaraan ek huidiglik dink is "Een vir almal en Almal vir een"
Hier sal ek graag die handgemaakte vierkantige teëltjies wil gebruik. (soos op die "Le Trou de sanglier" se ontwerp)
Dan het ek ook 'n area by 'n prepbowl buite by die braai wat ek graag wil doen in dieselfde metro teeltjies as wat jy gebruik het vir my in Hermanus. Wil 'n goedkoper version van die teëltjie in die kombuis doen. Net teen die mure. Het 'n stucco blad.
Vir oppervlaktes - die kombuise is nog nie geinstalleer nie maar jy sal 'n goeie indikasie kan kry as jy op site is min of meer hoe groot die area is. Ek kan dit ook vir jou meet. Karkaste sal binne die volgende week en 'n half in wees.
Dis ongelukkig so goed ek kan doen met 'n "brief".
Ek trek binne die volgende 5 weke in so sal graag dit so gou moontlik wil finaliseer.
Dankie
Edna
Final Brief
Lay-out Options
![]() ![]() " Dis beautifull - Hou van die ronde een. Edna"
Images of the installation will follow soon, but here is a close up visualization of the round porcelain tile and the tiles pre-arranged on the template at the studio
![]() ![]() The Installation: WOW!
![]() And the bigger picture of a dream kitchen!
![]() Including the diningroom table - bringing the whole family and all the friends together - as one big happy family!
![]() |












