| House Wolff - Kitchen Brief |
|
|
|
|
Red Kitchen Tiles: The client inquired about a transparent red tile and provided me with a Plascon colour swatch as reference. Gerrit: I quoted per tile, and could not quote per project brief, with the actual measurements outstanding. Be so kind to estimate yourself with the help of the attached quote. If anyof these options suit you then forward the exact parameters of the project and I shall process a final quote. Heinrich: Die afmetings is ongeveer 600mm x 5 000mm. Daar is geen spesifieke deadline nie, ek is eerder opsoek na die regte teël. Gerrit: Aangeheg is n paar kleur voorbeelde van vorige bestellings. Jou kleur is heelwat rooier. Ek sal die kleur moet saamstel, en dit sal jou R250incl. kos vir voorbeelde, maar uitsluitende die koerier koste om die voorbeelde by jou te kry. Die koste sluit die ontwerp van n kleur met so ongeveer 3 -5 tonale variasies in. Dit klink asof jy belangstel in ons "moulded range" wat volgens jou afmetings ongeveer R8250incl sal kos vir 15 - 20 werksdae aflewering. Laat weet of ons n formele kwotasie moet aanstuur, re. net vir voorbeelde of vir totale projek waar dit die koste van kleur ontwikkeling insluit.
Heinrich: Thank you for your revised quote. I accept your quote of 3 August 2008 and will make the payment today. I think the following should be noted which is not contained in the quote but was discussed or described previously:
We look forward to see the samples! Thanks for all your effort so far. Gerrit: I thank you for the payment. The notes mentioned will be the parameters of the brief. These parameters will be met as close as a handcrafted products allow. We are quite good at this and will match or come close. I shall be involved with the colour development and Gillian with the prototype development. Gillian will be in Jhb next week and will commence with the prototypes the week after. I shall first adapt the clay body to actively enhance the crackling and at the same time start with colour development. Be so kind to forward the invoice and VAT details. Heinrich: Beide die kas (bo) en die blad is nie waterpas nie. Die kas is beter as die blad: van links na regs gaan die kas 10mm op. Die blad gaan skuins af na regs, maar die laaste 600mm styg weer 8mm op. Gillian: Diagrams to fit and indicating the exact measurements for all the pre-cut tiles.
Heinrich: Sal dit moontlike wees om 'n gat van 20mm in die middel van 3 van die teëls te maak? Ek wil graag 'n stainless steel reling insit. Ek dui die posisie van die gate met 'n groen kol op die aangehegte tekening aan. Gerrit:
Ek hoop die inligting sal help en nuttig wees.
Heinrich: Ek neem aan dat jy wil fotos neem vir advertensie doeleindes. Ek is seker dat jy sal verstaan dat ek nie gretig is dat net sommer enige fotos rondgaan oor ons huis nie, omdat dit my reputasie ook daarby betrek. Ek gee nie om dat jy fotos van die werk het nie want ek dink dat jy 'n uitstekende job gedoen het. Daar is twee aspekte wat jy moet oorweeg. Eerstens, dat ons nog nie die vlekvryestaal reling aan die bokant van die teëls ingesit het nie (kom oor so 2 maande) en dat ek dink die geheel sal beter lyk daarmeë. Tweedens sal ek verkies om die fotos self te neem en dan vir jou te stuur. Ek dink my fotos sal goed genoeg wees. Jy is welkom om vir my in detail te beskryf wat jy wil sien. Jy is natuurlik welkom om te kom kyk.
|





