|
The Initial Brief: The History Of The Van Louw Family Hand Painted In A Delft Style Like You Have Never Seen Before!
It is invigorating to work and share with a couple this energetic and spirited.Their positive outlook bonds well with our creative spirit and their generous feedback and compliments drive us forth in this awesome country of ours! This type of ceramic tile project belies it simplicity, to research the theme and fit it to the personalities took weeks of research, more to produce and reproduce, and even more to hand paint and repaint!
Gerrit: Het die planne ontvang, sal vanaand daarna kyk en die mates verwerk more oggend om n skaal idee van die projek te kry.
Gerrit: Dankie vir die moeite om by ons te kom inloer hier by die studio, dit was regtig aangenaam om julle te ontmoet.
Gerrit: Hier is die voorlopige kwotasie vir die uitleg werk. Ek hoor die graniet word more geinstalleer en as dit Vrydag klaar is en julle die uitleg kwotasie aanvaar dan kan ek en Gillian moontlik deurkom vir akurate afmetings vir haar om die uitleg te beplan vir visuele effek. Die afmetings is baie belangrik om presies te bepaal waar teels gesny moet word voor ons dit glasuur. Die' kombuis gaan absoluut asemrowend mooi wees, uniek en die teels sal beslis die familie se dinamika uitstraal! Die voor en na photos gaan sommer baie vertel hier! Laat weet maar as daar ander vrae is of ander idees. Gerrit: Hier volg verskeie opsies, as jy asseblief so gou moontlik terugvoering sal gee dan kan ons dit verder verwerk en die kwotasies en opsies daarvan afhandel. Die kaggel opsies word gestuur met n aparte e-pos. My gevoel is dat ons die klein kaggeltjie tot laaste los totdat ons die finale uitlegte van die kombuis en kaggel gekies het. Notas:
- Op die oomblik probeer ons die idee en gevoel van n vars wit kombuis verwerk.Die leef en kombuis area word as geheel in ag geneem maar met die kombuis mure, kaggeltjie en groot kaggel elk subtiel anders en n fokuspunt op sy eie.
- Die hoeveelheid en tipe dekoratiewe delft teels wat gebruik word sal na jou terugvoering in ag geneem word.
- Ons het reeds nuwe delft teels met n suiwer wit agtergrond ontwikkel en selfs met n bietjie rooi bygegooi, dit lyk pragtig!
- Onthou dat die net grafiese voorstellings is en dat die teels jou asem gaan wegslaan na dit geinstalleer is!
Note: The iniatial brief was not for art panels behind the stoves but for Delft style tiles as inserts. Draft 1:  Draft 2

Notes On The Final Brief: Both the clients studied in Amsterdam and this was the main reason for them requesting Delft style tiles - at the studio we slowly realized that the "couple's background" could be development into the basic theme. The client,s embraced the idea, and we moved away from the inserts behind the Smeg stoves.
- The panel above showcase Christa’s beloved Hantam with the Calvinia mountains in the background. The images portray many of her nostalgic memories, her grandparents that were “karrietjies mense”, that is the sheep shearers that travel from farm to farm, the adults dancing, the clothing of a bygone year, the games the kids used to play, etc….Blue Le Creuset pots were used to accentuate the blues in the panels, and the Le Creuset kettle invites friends to linger longer. The Smeg stoves and Braai’s stainless steel surfaces compliment the blues and adds just enough of a contemporary look. The bulky blue Smeg fridges adds drama with its larger surfaces of blue as well as something quirky. The blues mirror the large expances of sky outside and this all add to the positive mood around this environment!

- Trevor grew up, Steynsburg, with “Teebus and Koffiebus”in the background.

- The dates they left were incorporated on the number plates of the carts and painted on tiles used at a fireplace.
- Bright red were used to extemporize some tiles used randomly around the kitchen.
Gillian, the artist on this project: Ek stuur uiteindelik die paneel vir bo die braai. Dit het veel langer geneem as wat ek verwag het, hoop julle gaan daarvan hou. Laat weet of julle iets wil weglaat! - By Trevor se paneel voor langs die draad 'n paar alwyne inwerk, en iewers of die werk 'n seun wat sit en boek lees.
- Ek moet nog die uitlegde finaliseer vir die twee karretjie teëls met nommerplate.
- Ons wel op dreef met die raam teëls en die teëls met die hoek detail. Die ander teëls droog nog uit.
Gerrit gaan maandag by julle huis 'n draai maak om die finale afmeetings bo die wasbak te neem. Ons vorder goed, en hoop om teen die einde van die maand klaar te maak 


Dr. Christa van Louw: Baie dankie. Ek het ontvang. Ek wil glo, soos wat dit al my verwagtinge oortref, het dit ook joune oortref. Dis vir my baie besonders ... inderdaad 'n erfenis vir my kinders se kinders se kinders ...
|