| Delft Style Panel With A Harbour Scene |
|
|
|
|
"More Gerrit,
Gerrit: Ja, iets soortgelyks soos die bogenoemde paneel is moontlik, en die finale paneel sal ook nog mooier wees as die paneel op die aangehegte foto, aangesien ons hoer kwaliteit prosesse gebruik as wat die kunstenaar met die’ bote gebruik het. Marinda: Dankie vir die vinnige terugvoer. Ek sal so gou moontlik vir jou tekeninge en ontwerp stuur sodra klient dit gesien het. |






