Your Shopping Cart  

Your Cart is currently empty.

Notes On Pricing & Quotes

Reduced pricing on this website is for surplus tiles from previous orders.

Orders larger than 4 square meters qualify for preferrential rates.

Bulk orders from 50/m2 up qualify for lowest material and labour costings.
Our minimum price after any discount start from 699 ZAR/m2 excl. 14% VAT.

 

WHAT FACTORS INFLUENCE PRICES AND QUOTES?

Deadlines!
The production option of choice.
Complexity of project

 

PROVIDE YOUR BUDGET

The studio will aim to find solutions for most budgets!

 

We thank you for supporting the Handcraft Industry

The myTILE Team

Surplus Stock - SPECIAL OFFER!

PRICED TO GO!

Drasticly Reduced Prices!

 

On All The Surplus Tiles Listed On This Website!

Whites & Creams

Greens

Blues

Decorative Tiles

We have extra unlisted decorative stock at the listed price.

 

Have a great shopping experience

The myTILE Team

myTILE Pinterest Inspiration

 

 

Connect & Share

  • Facebook Page: southern art ceramic design
  • Linked In: mytile
  • Twitter: mytile

Newsletter Signup

 

CLICK HERE to sign-up for our Newsletter

Signage & Branding

House Name & Numbers

Technical Information

Connect & Share

  • Facebook Page: southern art ceramic design
  • Linked In: mytile
  • Twitter: mytile
Herbs Kitchen - House Radyn Kitchen - House Radyn
Kitchen - House Radyn PDF Print E-mail

Brief: Can I send you a detailed drawing and picture of the tiles I need by mail for quotation? I work in Qatar and need these tiles for my home in SA. I will also need them couriered to me in Vanderbijlpark.

Gerrit: Thank you for the enquiry Wynand

You are welcome to send the drawings, diameters, pictures, etc. by e-mail, up to 10mb is fine/e-mail.

We can arrange courier services to Vanderbijlpark.

Wynand: Ek glo Afrikaans is reg met jou?

Ek het op julle website teels gesien wat ek baie van hou. Foto is aangeheg. Ek het ook n foto van die muur aangeheg.

Ek het ook n tekening by gesit wat veduidelik hoe die muur lyk. Ek benodig gewone wit teels soos in die prentjie van af julle website- 4.5 m2 en ek dink die standard teel wat julle maak is 75x100mm. . Die gewone wit teels is  die blou gedeelte in die tekening.

Dan soek ek n “backsplash” , soos in die foto, met die kruie name asook die kruie prentjie en border, 0.85m x 1.2m

Die datum wat ek dit benodig is so 3weke na betaling.

Laat weet asb as jy meer inligting benodig.



Gerrit: Als is duidelik, Gillian sal aan die uitleg werk, moontlik vandag nog anders more. Sodra ek dit onder oe het sal ek n kwotasie aanstuur.

Die grote van die metro teels is 75 x 150mm en die kleur is n af-wit been kleur – re. foto wat jy na verwys op ons website.

Iets wat my pla, is die posisie van die skakelaar reg in die middel bo die stoof – ek sal jou aanraai om dit te laat skuif na reg langs een van die ander skakelaars links, of regs. Om dit te laat doen is uit en uit die moeite werd, en moet nie dat kontrakteurs jou anders laat verstaan nie!

Wynand: Ja, die elektrisien wou nie die COC teken as die skakelaar nie daar sit nie. Ons gaan hom beslis skuif voor ek die teel werk doen. Dit is n oogseer!

Gerrit: Gillian het n uitleg gedoen – laat weet asb. of daar veranderinge gemaak moet word, veral ten opsigte van mates.

Notas:

Die hoof paneel met woorde word presies gemaak om te pas in die spasie bo die stoof – dus kyk veral hierna, omdat die teels vooraf gemaak word om te pas – jy sal dan n genomerde diagram ontvang met die teels wat ooreenstemmend genommer is. Jy sal min of geen snywerk self doen nie, deurdat ons n “template” hier by die studio optrek en seker maak dat als pas voor versending!

Agter die stoof – stel ek “seconds” voor – oorskot van vorige kontrakte met soortgelyke teels, wat baie goedkoper sal wees.

Gillian kry minder as die 4.5 m2 wat jy noem – gaan jy van die metro teels elders gebruik?

Ek sal solank aan n kwotasie begin werk en sal dit dan afrond sodra ek weet of die uitleg van die woorde en kruie in jou smaak val.



Wynand: Dit lyk baie mooi, presies wat ek in gedagte gehad het.

Ek weet nie waar het julle die afmetings gekry het nie maar ek vertrou julle mates meer as myne. 

Sover dit my aangaan is ons gelukkig en jy kan maar gerus voort gaan met die teels.

Ek het ook my vrou gecopy op die mail. Sal jy asb vir ons n foto kan stuur van n kombuis met soorgelyke teels? (Metro en Kruie)

 


Gerrit: Die mates is deur n program bepaal deur na die verhoudings op die kombuis foto te kyk en jou paneel mates van 1200 x 850mm te gebruik, maar nie noodwendig korrek nie! Vendette – is jy in SA by die huis, of is daar iemand anders wat die paneel se mates kan verifieer?

Dankie Wynand, vir die geleentheid om te kwoteer vir die spesiale handgemaakte teels.

Dit lyk of die veranderinge wynig verskil sal maak aan die hoeveelhede. Ons verskaf gewoonlik tussen 5 – 10% ekstra teels gratis, dus sal daar genoeg wees, ingeval sekere mates nie korrek is nie.

Op Gillian se voorstelling bo is twee mates in rooi – sou jy dit kan laat meet en ons laat weet of dit korrek is net in geval jy nie seker is nie, anders hardloop ons met die mates soos op die diagram?

Ek heg twee kwotasies vir 15 en 30 werksdae aflewering in. Ek het wel die teels vir die mure op naastenby dieselfde prys gehou om die projek koste laag te hou, maar ongelukkig moet ons heelwat oortyd gebruik vir die kort spertye omdat ons dan dubbel moet produseer net ingeval iets verkeerd gaan en ons nog teels nodig het. As jy kostes wil sny dan kan jy bv. die kruie kunsteels vervang met “sterre” en/of net die paneel doen en die buitenste mure los. As jy kan wag dan sal 40 werksdae spertyd  die mees ekonomiese wees.

Notas:

  • Die eerste 6 items is die hoeveelhede betrokke by die paneel, die volgende twee vir die mure en die laaste item vir agter die stoof.
  • Die laaste item is oorskot teels van soortgelyke projekte voorheen.
  • Kleur: N af-wit been kleur met charcoal letters.
  • Formaat: 75 x 150mm en 75 x 75mm met sommige teels maakpas grotes.
  • Materiaal: Semi-porselein en gebak teen 1220 grade celcius.
  • Diagramme: Diagramme en installasie instruksies met voegbry resepte en gomme sal saam met die pakette ingesluit wees.
  • Transport: Koste vir 5 pakette van ongeveer 20KG elk en per pos na posbus adres sal ongeveer 10 dae neem en R750 incl. Vat  kos of  R2322incl. Vat wees vir oornag aflewering by n gekose perseel.

Laat weet as jy enige vrae het of veranderinge wil laat aanbring, ons doen dit met plesier.

Wynand: Baie dankie vir die spoedige kwotasie. Ons gaan beslis voortgaan met die werk. 

Omdat ek deesdae meer oorsee as tuis is beteken dit dat die aflewering nie so kretiek is nie. Ek vlieg die 6de Feb terug SA toe en kom dan weer werk toe einde Feb. My volgende keer wat ek by die huis is is die 5de Maart. Dit is waneer ek die teels nodig het. Ek wil by wees met die instalsie sodat ek kan seker maak dit word reg gedoen.

EK sal vandag geld laat oorplaas vanaf Engeland (ons kantoor en betalings is daar) na my ABSA rekening. Dit neem gewoontlik 6/7 werks dae om beskikbaar te wees. Jy kan dus die betaling in julle rekening verwag die 2de Feb. Sodra ek dit oorgeplaas het sal ek jou email om te bevestig dat julle dit ontvang het waarna julle dan kan voortgaan met die vervaardiging.

Die bedrag is dan R 17 878.65, plus courier, R2322.00. Totaal R20200.65


Gerrit: Dankie, Wynand – die twee pakkette met diagram en installasie rigwysings is in die een karton sal vandag vertrek en ek skat so Dinsdag by julle afgelewer word deur FedEx.

Weereens baie dankie en stuur maar 'n foto as die teëls klaar geïnstalleer is.







 

Your are currently browsing this site with Internet Explorer 6 (IE6).

Your current web browser must be updated to version 7 of Internet Explorer (IE7) to take advantage of all of template's capabilities.

Why should I upgrade to Internet Explorer 7? Microsoft has redesigned Internet Explorer from the ground up, with better security, new capabilities, and a whole new interface. Many changes resulted from the feedback of millions of users who tested prerelease versions of the new browser. The most compelling reason to upgrade is the improved security. The Internet of today is not the Internet of five years ago. There are dangers that simply didn't exist back in 2001, when Internet Explorer 6 was released to the world. Internet Explorer 7 makes surfing the web fundamentally safer by offering greater protection against viruses, spyware, and other online risks.

Get free downloads for Internet Explorer 7, including recommended updates as they become available. To download Internet Explorer 7 in the language of your choice, please visit the Internet Explorer 7 worldwide page.

Web site price conversion